Αποστολή προς United Kingdom , USD
Κορυφαία θετική κριτική για %s στο Banggood, Αγοράστε τα καλύτερα %s με τη χαμηλότερη τιμή στο Banggood. Περιηγηθείτε στην πιο χρήσιμη θετική κριτική για το %s πριν αγοράσετε., παιχνίδια rc, διασκεδαστικά σπορ, μόδα, δημοφιλή ηλεκτρονικά
Daniel 29/08/2021
Briljante hommeltuig! Dit het meer as 'n maand gevat om in Suid-Afrika uit te kom, maar die toestant is perfek. Ek het myus.com gebruik om dit na RSA aan te stuur - hulle diens was ook puik. Onthou net daar is rondom 15% invoerbelasting. Altwee batterye werk goed (vlug op 1500m bo seëvlak het so 29min geduur per battery). Die batterye wil net nie gelyktydig laai nie (die 2de een begin eers laai, waneer die 1ste een vol is - maar dit is dalk die kragnetwerk hier se stroom wat te laag is...) Kamera kwaliteit is ook uitstekend. Daar was nog geen probleme met die toepassing, of enige van die sagteware nie. Die afstandbeheer se kwaliteit voel ook goed - en die kabel pas goed in mens se foon en afstandbeheer. Ek het waypoint mode ook al uitprobeer, en dit werk so lekker!
4
Σχόλια (2)
υποβάλλουν
Ερευνα ικανοποίησης

Κατεβάστε την εφαρμογή για να λάβετε ένα αποκλειστικό έκπτωση 10% από το κουπόνι